Achievements & Matric Results2021-03-02T08:23:12+02:00
The odds were forever in your favour in a rough year full of curveballs! But our Covid Matrics did it. They rose above every single challenge and stood the test of time!
Julle was die voorlopers en het die voorbeeld gestel van aanhou en nooit ophou.
Mag al die goedheid en guns van ons Hemelse Vader op julle rus. Mag elke droom waar word en alles waaraan julle vat suksesvol wees.