Vision
This school aims for recognition as a top class, disciplined and Christian based school with a proud tradition and with excellent academic, cultural and sport performance which creates responsible, productive and confident citizens leaving the school with a lifelong pride in and involvement with the school.
Missie
Die skool as diensverskaffer onderneem:
1. Om akademiese uitmuntendheid na te streef deur middel van professionele, gekwalifiseerde onderwysers, gedissiplineerde, toegewyde leerders, positiewe ouerbetrokkenheid en ‘n gunstige leeromgewing.
2. Om gebalanseerde landsburgers te ontwikkel deur ‘n diskriminasievrye omgewing te skep, funksionele fasiliteite te bied en deelname aan verskeie sport- en kultuuraktiwiteite met sinvolle opvoedingswaarde ten doel.
3. Om integriteit te kweek deur Christelike waardes uit te leef, realistiese beleide saam te stel, deursigtige prosesse te volg en die implementering van ‘n regverdige gedragskode.