Skaapbraai

Baie dankie aan almal wat hierdie besonderse geselligheid bygewoon het! Almal het heerlik gesmul aan die smaaklike kos. Die aand sal beslis onthou word regdeur die jaar!

Our thanks to all who attended the annual “Skaapbraai”. Our thanks as well to everyone involved with organising the event and preparing the delicious food. It was truly a night to remember!

Images: Paul Kruger

2019-01-15T22:33:32+02:00