Sagtebal | Softball

In Desember 2018 by die internasionale sagtebal toernooi is spanne gekies wat opleiding sessies gaan bywoon met Nederlandse afrigters. Die spanne gaan 6 wedstryde tydens die oorsese toernooi in Nederlandse speel. Francois Steyn en Madelein Revell is die afrigter en spanbestuurder vir die O/16 meisies en Liezel Nel is die spanbestuurder vir die O/16 seuns.
The teams are leaving on 22 September for the Netherlands.

Voor : Johandi Botha, Chante Mostert, Monique Appelcryn
Agter: Eckard Bernstein, Carlo v Niekerk, Francois van Tonder, Wilco Bance en A.D Steyn

2019-09-30T21:04:41+02:00