O/15 Krieket | Cricket

Dit was ‘n wedstryd wat in boeke opgeskryf moet word. Harties se O/15 krieketspan wen Hoërskool Sutherland met 115 lopies. Phillip Geldenhuys vat 6 paaltjies en staan slegs 7 lopies af in 3 boulbeurte en Bartlo Herbst teken 89 lopies aan.

Links voor:

Phillip Geldenhuys, Bartlo Herbst, Jacques Jansen van Vuuren, Ethan Esterhuizen.

Links agter:
Ian Jankowitz (afrigter), Ketleetso Daza, Christoff Gresse, Johan Bossert, Retief Spence, Joshua Nel, Irbad Mitza en Hendri de Vos (afrigter)

2019-09-13T13:39:54+02:00