Hartbeespoort O/16 toer, Camp Discovery 17 – 20 Maart 2019

Met ons aankoms om 14:00 die Sondag middag, registreer ons en word ons na ons woonplek geneem. Elke span kry ‘n oppasser wat seker maak dat hulle betyds opstaan, eet, opdaag vir oefening, ens. Om 17:00 het ons span vir ‘n wild besigtigingsrit gegaan. Aandete was om 18:00 en 19:00 was die amptelike openingsfunksie waartydens verskeie bekende sportslei, waarvan Henning Geericke een was, die seuns toegespreek het.

On Monday morning at 8:00 am, we played our first game against Curro Heuwelkruin. When we heard that they had fallen out in the second round of the Versekerbeker for large schools, we expected a slaughter. We won 47-7 and received great praise from various people. At 16:00 the Golden Lions team began to practice and the boys could experience the professionalism of their exercises.

Dinsdagoggend het die afrigtingspan van die Leeus die seuns gevat en verskeie oefeninge vir hulle gewys. Daarna kon die seuns met die afrigters en spelers praat oor hul posisie en raad vrae. Die seuns het hier baie geleer. Die middag was daar ‘n spanbou sessie met hulle gehou waarby ons as afrigters nie welkom was nie.

Woensdag het ons teen Elmelo, wat die grootste o/16 span daar was, gespeel. Hier het die seuns absoluut bo hulle vermoë gespeel en ons het die wedstyd 17-10 verloor. Weereens het ons groot lof ontvang. Hierna het ons huistoe vertrek.

A total of over 1,000 boys were involved. The sponsors and organizers made it absolutely special for everyone. The tour was very successful

2019-04-17T11:27:02+02:00