English Olympiad

Learners are reminded of the English Olympiad. Entries close on Wednesday 9 October.

The entry fee is R130 payable at the school financial office, take your invoice to Miss. Booysen.

Late entries will not be accepted.

Leerders word herinner aan die Engelse Olympiade Inskrywings wat Woensdag 9 Oktober sluit.

Die inskrywingsfooi is R130 betaalbaar by die skool se finansielle kantoor, vat asseblief jou kwitansie vir Juf. Booysen.

Geen laat inskrywings word aanvaar nie.

2019-10-07T15:01:05+02:00