Young Designers

Die Young Designers word jaarliks aangebied by die skool, en bied leerlinge die geleentheid om hul talent en kreatiwiteit ten toon te stel. Die glansgeleentheid vind altyd plaas die dag na die Matriekafskeid. Die loopplank word dan gedeel deur die vorige aand se Matriekafskeid uitrustings en ons eie ‘ontwerpers’ se meesterstukke (wat hulle self gemodelleer).

We are very proud of our extremely talented young designers. The judges had a difficult time choosing between the designs.
Hiermee die verskillende afdeling wenners:
  1. Marica van Heerden wen die bykomstighede afdeling
  2. Elle Theron wen die afdelings Formeel en Informeel
  3. Minette van Vuuren is die wenner in die ‘herverbruik’ afdeling
  4. Kgosi Moeletsi stap weg met die prys in die ‘Funky’ afdeling
  5. Anzél Knox wen ‘n 2de prys in die Funky afdeling
Ons wil baie graag baie dankie se aan ons borge:
  • Ellipse Salon, Wellness World & Planet Nails  (ons hoofborge vir die aand),
  • Matsimela Spa Products, Sew Many Blessings, Salon Esther,  Innovative Hair en Bernina
2018-11-02T08:35:59+00:00