Spitbraai Social Event

This is how you start a new school year!

Perfect weather, THE BEST VIEW IN TOWN, great food and happy people!

Welkom aan al ons lojale ouers, oulike leerlinge, nuwe ouers en veral ons graad 8 leerlinge. Ons hoop julle voel sommer reeds tuis en deel van die ‘familie’.

Dit was ook baie lekker om te sien dat ons soveel oud-leerders (Alumni) daar gehad het gisteraand, wat weer Hoërskool Hartbeespoort gekies het vir uitstekende onderrig.

MORE IMAGES ON FACEBOOK
2018-01-19T14:57:38+00:00