SANESA Bojanala District Qualifier

Baie geluk aan Cherelda Wentzel wat Hoërskool Hartbeespoort se naam hoog gehou het by die SANESA Bojanala District Qualifier.
Sy en haar perd “Rancho BraveHeart” het twee 1ste plekke en een 3de plek behaal.

2019-04-03T08:22:45+00:00