Open day

Calling all Grade 7 Parents!

Ons het besluit om ons opedag 2-delig te maak.
19 Maart om 18:30 is slegs vir ouers. Only Parent, No kids please.
There will be snacks and something to drink.

20 Maart is net vir die leerlinge, enige leerlinge wat volgende jaar graad 8 is, is welkom, Ons het wel busse wat na Laerskool Broederstroom en GHS ry om die kinders op en af te laai. 08:30 tot 13:30.

If you are curious about Harties High, please join us for a very informative evening on 19 March and let your kids join in on the fun school day on 20 March.

2018-03-19T21:16:32+00:00