NW Sagtebal – Bo 18

Lourens du Toit en Anél de Beer is gekies vir die Bo 18 NW sagtebalspanne wat in Maart aan die Nasionale Provinsiale Kampioenskap (NPC) gaan deelneem.

Anél ontvang ook ‘n trofee vir die beste pitch-catch kombinasie.

2019-02-27T11:40:51+00:00