Noordwes tennis

Eckhardt Jones het Noordwes se 0/16 span verteenwoordig by die Interpro kampioenskap gehou by Tuks. Noordwes het kragte gemeet teen al die streke van Gauteng.

2018-09-17T12:57:16+00:00