Noordwes Junior Jukskei

Stefan van der Colff, Marco Willemse, Wihan Klue (voor v.l.n.r.), Dewald Potgieter , Dirko Calitz en Declan Breytenbach (agter v.l.n.r.) is verkies tot die Noordwes Junior Jukskei span wat gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Junior Ope Kampioenskappe in Kroonstad vanaf 8-14 Desember 2018.

2018-11-02T08:04:05+00:00