Noordwes Bergfiets

Elbé Pienaar en Talia van Sittert is verkies tot die Noordwes Bergfiets span.

Hulle sal Noordwes sowel as Hartbeespoort Hoërskool verteenwoordig by die komende nasionale skole byeenkoms te Bekker Hoërskool vanaf 5-6 Oktober 2018.

Aangeheg is ‘n foto van Talia van Sittert.

2018-09-27T09:11:20+00:00