Netbal | Netball vs Wagpos

Harties se netbal meisies wag nie om netbal te speel nie, hulle pos die doele een vir een om die wedstryd te wen!

Dit was hoendervleis netbal gewees.

The character shown was indescribable!

Harties 1stes wen Wagpos 21-17!

14A  wins 17-11
14B verloor 9-11
15A wen 17-13
15B loses 2-9
16A wen 24- 14
16B wen 8-6
17A verloor 7-17

2019-05-03T09:01:45+02:00