Matriekresultate | Matric results

Ons is baie trots op die leerders en onderwysers. Die vakgemiddelde is goed en vrystelling selfs hoër as in 2017. Wisk en Wet gem. albei 57% en Eng, IT, LO en Kuns almal bo 70%.
Leerders se gem. 59.3%
Dankie aan almal wat meehelp om ‘n gunstige leeromgewing te skep. Ons is trots om leerders met sulke punte die wêreld in te stuur!

2019-01-08T06:30:17+00:00