Magaliesberg Kinderkoor

Twee van Harties se leerlinge, Izaan van Niekerk (links) en Karmen de Villiers (regs), was lede van die Magaliesberg Kinderkoor wat die volgende prestasies behaal het tydens die onlangse Wêreld Koor Olimpiade (4 – 14 Julie 2018).  Dit is voorwaar ‘n prestasie om op hierdie vlak deel te kon neem aangesien dit Internasionaal van die beste kore ter wêreld is: 63 Lande met 16 000 koorlede!

Champion Competition:  Children Choirs:  Gold

Champion Competition:  Musica Sacrae:  Gold

Open Competition:  Scenic Folklore:  Gold

2018-08-13T12:36:22+00:00