Kunsuitstalling / Art Exhibition

Die kunsuitstalling wat op Woensdag 18 Oktober gehou is, het werk van hoë gehalte ten toon gestel.  Hoërskool Hartbeespoort kan met reg trots wees op hul kunstenaars!

Art work of a high standard were put on display at the the art exhibition held on 18 October. Well done to all the artists!

Yulaine Hendriks

Leyla Simmons

Chrizelle Pelser

Danielle Kruger

Indika Strydom

2017-10-18T21:28:31+00:00