Inlywing van nuwe Interact bestuur

Die nuwe bestuur van Hoërskool Hartbeespoort is by Dockside by Caribbean Estate ingehuldig. Op foto van links na regs: Mev. Alice Meyer (Brits /Hartbeespoort Rotariërklub se verteenwoordiger by Interact), Larissa Esterhuizen (sekretaresse), Sabrina Steyn (president), Monique Julyan (media), Carmen Strauss (Tessourier) en Jennie Wesson (president van Brits /Hartbeespoort Rotariërklub).

2017-10-11T14:48:52+00:00