Impact

HAWS: 30 leerders van Harties Impact het op 2 Maart R1600 ingesamel deur worsbroodjies en cupcakes te verkoop . Hbp /Brits Rotaryclub het 5 kg cheesegrillers geskenk. ‘n Anonieme skenker het ook rekenaars geskenk aan Huis Lesedi en Meerhofskool. Die leerders het kos en komberse gebring.

2018-03-10T16:53:59+00:00