Hokkieweek Feedback | Hockey Week Terugvoer

Dit is al vir ‘n paar jaar ‘n groot droom gewees vir Harties hokkie om ons eie hokkie kursus tuis op ons velde aan die hange van ons pragtige Magaliesberg aan te bied, en na al die gewag en vele beplanning is hierdie droom uiteindelik verwesenlik!

Dit was opreg ‘n voorreg om elke speler, afrigter en spanbestuurder van Hoërskole Bergsig en Merensky as gaste te ontvang.

Die hart en suskses van die week was voorwaar dat elke speelster hokkie nie net as ‘n sport beskou nie maar ‘n absolute passie, en dat elke speelster aan die einde van hierdie week sou weggaan as ‘n  goed “toegeruste” speelster wat al die geleenthede wat aangebied is ten volle sal kan gebruik om tot voordeel van haarself en haar spanmaats vir die aankome ligas te wees.

Our slogan at Harties Hockey is “Excellence is our goal”. Here we strive for excellence in everything that we do from being a skilled player to being a caring team mate, but most importantly having sportsmanship on and off the field.

It is our sincere hope that all our guests and home teams experienced our hospitality within our hockey family and that they also strived for excellence during that week.

A week like this will not be possible without the loyalty, hard work and support of sponsors, coaches, parents, the schools management team and our governing body. Also a great thank you to Carien Avenant for being the creative mind behind all our advertising and booklets for the week, without everyone’s positive contribution our sport cannot move forward.

I would like to give a special thanks to Bettie Botha who served as our hockey week coordinator. This was a big task and as usual she served the school and hockey with diligence and excellent organizing skills without which this week would not have been the success it turned out to be.

ONS MIK VIR GROTER HOOGTES in 2020 – SO WATCH OUT FOR THIS SPACE!

Elda Botha

Hockey organizer

Foto’s van die hokkieweek | Pictures from the hockey week
(Foto’s deur Jean van den Berg)

Jean-Mari van der Colff ontvang die trofee vir die beste senior defender van Harties Hokkie week 2019!

Emma van Rooyen ontvang trofee vir beste voorspeler van die week (saam met afrigter Hanli Dames)

  

Merensky en Harties eerstes eindig die week 0-0 as groot pelle. Well done girls!

2019-04-10T18:58:31+00:00