Hokkie week borge | Sponsors

Afrigters en spelers van Hoërskool Hartbeespoort sê dankie aan:

Voltooiing van Tegniese area (Dug out):
Sabrix – Mnr. Kosie Robbertse – Skenking van stene
Paul Kruger – Bou van tegniese area
Johan van den Berg – Elektriese kabel en elektrisiën
Amelia van Wyk  – Interieur en afwerking
Kombuiskaste – Vivien Willemse
Martin Steenkamp en helpers – Regmaak van velde

Kliniek Borge:
Magalies Citrus – Mnr Stefan Bischoff
Johan van den Berg
Mount Aqua – Fouche
Go Sports (Malik) – Tarryne Shuttleworth
Iron Throne – WC du Plessis
Kabelspoor – Jack
Melodie Mushrooms – Conrad

We appreciate your support!

2019-03-28T16:08:19+02:00