Harties maak video!

Vir die wat wonder wat mens op ‘n Donderdag middag doen…. in Harties doen ons kabelkarre, berg, uitsig en maak video’s! Dankie Harties leerders…julle is asemrowend! See gallery for photos.

2019-02-01T08:33:44+00:00