Gymnastics | Gimnastiek

Two of Harties gymnasts obtained their Provincial colours and represented their province during the National Gymnastics Championships during the week of 1 – 6 October. We are very proud of these gymnasts.

Ulrich Eichstadt:
Tydens die Provinsiale Kompetisie in September ‘n algehele 1ste plek  en 6 goue medaljes ontvang.
Tydens die SA Kampioenskappe 1 Goud, 2 Silver, 2 Brons en ‘n algehele 2de plek behaal.
Inge De Wet:
Het tydens die Provinsiale Kampioenskappe 1 Goud , 1 Silwer en ‘n algehele 2 de plek behaal en het die Provinsie op Vlak 6 verteenwoordig by die SA Kampioenskappe.
Dit verg baie harde werk en geweldige deursettingsvermoë om op hierdie vlak aan gimnastiek deel te neem.

2018-10-12T08:32:14+00:00