eVoucher 2018-10-18T16:23:58+00:00

Hartbeespoort High School has taken the decision to reduce the amount of cash it handles on the school premises. Our school has partnered with a Cashless Solution Provider named eVoucher.mobi.

Their solution is easy and convenient to use and does not cost you anything, other than an initial R30 to purchase a tag (card or sticker), which your child will use to tap-and-pay with.

No registration is required, your cell phone number is your account number. No more need to scramble around for cash in the morning. No more loss of cash.

We will initially be implementing eVoucher.mobi at the school tuck shop first, allowing learners to tap-and-pay with a tag, simplifying payments and speeding up the process at the tuck shop. This will be the first step of making Hartbeespoort High School a cashless school. Once we are all comfortable with the solution we will be rolling out to other areas to eventually replace all cash handled at the school.

Parents can easily and in real-time load money onto their children’s tags or transfer funds to them to manage the money on their tags themselves.

Hoërskool Hartbeespoort het besluit om die hoeveelheid kontant wat op die skoolterrein hanteer word, te verminder. Ons skool werk saam met ‘n Kontantlose Oplossingsverskaffer genaamd eVoucher.mobi.

Hul oplossing is maklik en gerieflik om te gebruik en kos niks anders as ‘n aanvanklike R30 om ‘n ‘tag’ (kaart of plakker) aan te koop wat jou kind sal gebruik om te betaal deur net te ‘tap-and-pay’.

Geen registrasie is nodig nie, u selfoonnommer is u rekeningnommer. Daar hoef nie meer in die oggend geskarrel te word vir kontant nie. Kontant is nou ook veilig en kan nie verloor word nie.

Ons sal aanvanklik eVoucher.mobi by die skool snoepwinkel implementeer, sodat leerders met ‘n tag kan betaal. So vereenvoudig ons betalings en maak die proses by die snoepie vinniger. Dit sal die eerste stap wees om die Hoërskool Hartbeespoort ‘n kontantlose skool te maak. Sodra ons almal gemaklik is met die oplossing, sal ons na ander betaalpunte uitrol om uiteindelik alle kontant wat by die skool gehanteer word, te vervang.

Ouers kan maklik en onmiddelik geld op hul kinders se tags laai of geld aan hulle oorplaas om self die geld op hul tags te bestuur.

Get started guide:

eVoucher Website