Artisticulta Finaal

Baie geluk aan al ons deelneemers by Artisticulta 2019.
Hoërskool Hartbeespoort is voorwaar trots op julle!

Onvoorbereid:
Gr 9 Kayla Aiyam 3de
Gr 10-Elli kruger 1ste
Gr 11-Elke Kruger 1ste

Voorbereid:
Gr 8- Rochelle Naude 3de
Gr 8- Imke J v Rensburg 5de
Gr 9 -Gustav Kruger 3de
Gr 10-Eloïse Shelley 1ste
Gr 10-Zanika Steynfaart 5de

 

Baie sterkte aan ons grootpraters wat vandag gaan deelneem aan die Artisticulta finaal by Laerskool Wierdapark.
Ons is reeds bitter trots op julle.
Voor links:
Tiané Jansen van Rensburg, Iemke Jansen van Rensburg en Rochelle Naudé.
Links agter:
Elke Kruger, Ellie Kruger, Gustav Kruger, Kayla Aiyam, Zanika Steynfaart, Elloise Shelley.

2019-07-16T16:10:19+02:00