1st Cricket | Krieket

Harties 1ste Krieketspan Toer by Sportweni uitslae:

Dag 1 – Maandag 1 Julie – Harties Teen Sutherland

Sutherland 150/10
Harties 151/9

Harties 1ste span wen met 1 paaltjie

Dag 3 – Woensdag 3 Julie – Harties teen H/s Piet Retief

H/s Piet Retief 71/10
Harties 72/7

Harties wen met 3 paaltjies

Dag 5 – Vrydag 5 Julie – Harties teen Curro Nelspruit

Harties 247/6
Curro Nelsruit 127/10

Harties wen met 126 lopies

Dankie Dewald Kotze dat jy die jaar bereid is om ons 1ste span af te rig.

2019-07-09T17:34:47+02:00