Kickboxing: Declan McGregor

Declan McGregor het Springbok kleure verwerf en is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Junior Wêreld Kickboxing Kampioenskappe wat gehou is vanaf 14-24 September 2018 in Italië.

2018-10-18T13:03:35+00:00