Loading...

At Hartbeespoort High School we are passionate about our learners and we strive to equip them optimally for the future.

Hoërskool Hartbeespoort is ’n multikulturele openbare skool. Tans het die skool 892 leerders waarvan 60% Afrikaanssprekend is  en 40% Engelssprekend.

It is a dual medium school with Gr. 8 and 9 classes parallel in Afrikaans or English. Gr. 10-12 classes are combined – Afrikaans and English on a 50/50 basis regarding the language of learning and teaching. Learning material and exam papers are provided according to learners’ choice of language (Afr/Eng).

KALENDER
PROSPECTUS
ADMISSIONS
CIRCULAR
  1. App & Play Store: Search for “Hartbeespoort”
  2. Click ‘install’
  3.  Sign up

Ons is baie trots op die 0/15 rugby-span wat die algehele liga wenners is en deurdring na die kwart finale van die Beeld-trofee wat gedurende Augustus 2017 gespeel word. Sterkte aan mnre Jankowitz en Fullard, die spannetjie se twee afrigters.

 Die O/14A dogters eindig 1ste in hul liga in Bathu (distrik) en dring deur na Best Schools wat op 17 Junie 2017 plaasgevind het in Rustenburg by H/skool Bergsig. Hulle eindig algeheel derde by Best School met ‘n brons medalje.

MORE INFORMATION

Hartbeespoort High School
Golf Day – 24 June 2017

R1000 p/4 ball

Sponsors welcome @R1000 p/hole

Hoërskool  Hartbeespoort
90 Jarige  Feesvieringe / High Tea

24 Junie  2017

Ons nooi alle  oudbeheerliggaamslede, -onnies, -skoliere asook huidige betrokkenes uit om die “ onthou  jy nog” geleentheid saam met ons te kom geniet op 24 Junie 2017 met Hanlie Dames en Marté van Heerden as ons kunstenaars vir die dag.

MEER INFORMASIE

Academics

Our highest priority

Sport

A healthy body hosts a healthy mind

Kultuur

Sonder kultuur is ons identiteitsloos!